Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Psalm 98:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+ Habakuk 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovah soos die waters die see bedek.+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+
2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+
14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovah soos die waters die see bedek.+