18 In dié dag sal daar vyf stede in Egipteland wees+ wat die taal van Kanaän+ praat en wat by Jehovah van die leërs sweer.+ Een daarvan sal genoem word: Die Stad van Afbreking.
44Die woord wat tot Jeremia gekom het vir al die Jode wat in Egipteland gewoon het,+ wat in Migdol+ en in Tagpanʹhes+ en in Nof+ en in die land Patros+ gewoon het, het gesê: