Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want kyk! die ware Heer,+ Jehovah van die leërs, neem uit Jerusalem+ en uit Juda steun en stut weg, die hele steun van brood en die hele steun van water,+

  • Jeremia 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 As ek uitgaan in die veld, kyk, dié wat deur die swaard omgebring is!+ En as ek in die stad inkom, kyk, die kwale weens die hongersnood!+ Want die profeet sowel as die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie geken het nie.’”+

  • Jeremia 38:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Jehovah gesê: ‘Wie in hierdie stad bly, sal deur die swaard,+ deur die hongersnood+ en deur die pes+ sterf. Maar wie na die Galdeërs uitgaan, sal bly lewe en sal beslis sy siel as buit hê en dit in die lewe hou.’+

  • Klaagliedere 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,

      Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel