Matteus 24:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+ 1 Korintiërs 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+
45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+