Genesis 45:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit was dan nou nie julle wat my hierheen gestuur het nie,+ maar dit was die ware God, sodat hy my kon aanstel as ’n vader+ vir Farao en as ’n heer vir sy hele huis en as heerser oor die hele Egipteland.
8 Dit was dan nou nie julle wat my hierheen gestuur het nie,+ maar dit was die ware God, sodat hy my kon aanstel as ’n vader+ vir Farao en as ’n heer vir sy hele huis en as heerser oor die hele Egipteland.