Jeremia 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En watter belang sou jy dan nou hê by die weg van Egipte+ om die waters van Sihor+ te drink? En watter belang sou jy hê by die weg van Assiʹrië+ om die waters van die Rivier te drink?
18 En watter belang sou jy dan nou hê by die weg van Egipte+ om die waters van Sihor+ te drink? En watter belang sou jy hê by die weg van Assiʹrië+ om die waters van die Rivier te drink?