Nahum 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 weens die oorvloed van die dade van prostitusie van die prostituut,+ aantreklik weens haar bekoorlikheid, ’n meesteres van towerye, sy wat nasies deur haar dade van prostitusie verstrik en families deur haar towerye.+
4 weens die oorvloed van die dade van prostitusie van die prostituut,+ aantreklik weens haar bekoorlikheid, ’n meesteres van towerye, sy wat nasies deur haar dade van prostitusie verstrik en families deur haar towerye.+