25 Hou jou voet terug, sodat dit nie kaalvoet word nie, en jou keel, sodat dit nie dors word nie.+ Maar jy het gesê: ‘Dit is hopeloos!+ Nee, maar ek het verlief geraak op vreemdelinge,+ en ek sal agter hulle aan loop.’+
5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+
13 maar hou aan om mekaar elke dag te vermaan,+ solank dit “Vandag”+ genoem kan word, sodat niemand van julle deur die bedrieglike+ krag van die sonde verhard word nie.