Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 ja, al die nasies sal sekerlik sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land gedoen?+ Waarom hierdie groot, gloeiende toorn?’

  • 1 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Klaagliedere 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, het hulle hande geklap+ oor jou.

      Hulle het gefluit+ en hulle kop bly skud+ oor die dogter van Jerusalem en gesê:

      “Is dit die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is die vervolmaking van skoonheid, ’n vreugde vir die hele aarde’?”+

  • Miga 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En daar word gehandel volgens die insettinge van Omri+ en volgens al die werk van die huis van Agab;+ en julle wandel volgens hulle planne,+ sodat ek jou ’n voorwerp van verbasing sal maak en sy inwoners iets om oor te fluit;+ en julle sal die smaad van volke dra.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel