Levitikus 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.” Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
11 sowel as om die kinders van Israel al die voorskrifte te leer+ wat Jehovah deur middel van Moses tot hulle gespreek het.”
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+