19 En ek was soos ’n ramlam, ’n troeteldier, wat gelei word om geslag te word,+ en ek het nie geweet dat hulle planne teen my beraam het nie:+ “Laat ons die boom met sy voedsel verwoes, en laat ons hom uit die land van die lewendes uitroei,+ sodat sy naam nie meer onthou sal word nie.”