Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 35:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Laat dié wat my siel soek, beskaamd staan en verneder word.+

      Laat dié wat rampspoed teen my beraam, agteruitwyk en verleë wees.+

  • Psalm 59:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En u, o Jehovah God van die leërs, is die God van Israel.+

      Word tog wakker om u aandag op al die nasies te rig.+

      Moenie guns betoon aan enige kwaadwillige verraaier nie.+ Sela.

  • Psalm 109:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat die oortreding van sy voorvaders voor Jehovah in herinnering gebring word,+

      En die sonde van sy moeder+—laat dit nie uitgewis word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel