Spreuke 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ware wysheid+ bly hard uitroep op die straat.+ Op die openbare pleine laat sy voortdurend haar stem hoor.+ Jeremia 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Staan in die poort van die huis van Jehovah, en jy moet hierdie woord daar uitroep,+ en jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, almal van Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om julle voor Jehovah neer te buig.
20 Ware wysheid+ bly hard uitroep op die straat.+ Op die openbare pleine laat sy voortdurend haar stem hoor.+
2 “Staan in die poort van die huis van Jehovah, en jy moet hierdie woord daar uitroep,+ en jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, almal van Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om julle voor Jehovah neer te buig.