Deuteronomium 30:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+ Jesaja 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 As julle gewilligheid toon en luister, sal julle die goeie van die land eet.+
19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+