Spreuke 1:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+