2 Kronieke 36:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+ Jeremia 52:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+
19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+
13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+