Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe ek ’n mooi ampskleed uit Siʹnear+ tussen die buit sien+ en tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf, waarvan die gewig vyftig sikkels was, wou ek dit hê,+ en ek het dit geneem;+ en kyk! dit is in die grond in my tent versteek, met die geld daaronder.”+

  • Psalm 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want die goddelose het homself geprys oor die selfsugtige verlange van sy siel,+

      En die een wat onregverdige wins maak,+ het homself geseën;

      נ [Noen]

      Hy het Jehovah geminag.+

  • Psalm 119:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Wend my oë af, sodat hulle niks sien wat waardeloos is nie;+

      Hou my in die lewe op u weg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel