2 Samuel 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Saul en Joʹnatan,+ die beminlikes en die lieflikes gedurende hulle lewe,En in hulle dood is hulle nie geskei nie.+Vinniger as die arende was hulle,+Sterker as die leeus was hulle.+ 1 Konings 13:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het hy sy lyk in sy eie graf neergelê; en hulle het oor hom bly weeklaag:+ “Hoe jammer, my broer!”
23 Saul en Joʹnatan,+ die beminlikes en die lieflikes gedurende hulle lewe,En in hulle dood is hulle nie geskei nie.+Vinniger as die arende was hulle,+Sterker as die leeus was hulle.+
30 Toe het hy sy lyk in sy eie graf neergelê; en hulle het oor hom bly weeklaag:+ “Hoe jammer, my broer!”