Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 44:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En vir die oorblyfsel van Juda wat ingaan om daar, in Egipteland, as vreemdelinge te woon,+ sal daar niemand wees wat daaraan ontkom of dit oorleef nie, ja, om na die land van Juda terug te keer waarna hulle hulle sielsbegeerte ophef om terug te keer om daar te woon;+ want hulle sal nie terugkeer nie, behalwe ’n paar wat ontkom het.’”

  • Jeremia 52:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En wat sy toegewese deel betref, ’n toegewese deel van die koning van Babilon af is voortdurend aan hom gegee, daagliks as sy deel, tot die dag van sy dood,+ al die dae van sy lewe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel