24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+
37En koning Sedekiʹa,+ die seun van Josiʹa,+ wat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in die land van Juda koning gemaak het,+ het in die plek van Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ begin regeer.