Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal van haar rekenskap eis+ vir die dae van die Baäl-beelde+ waarvoor sy voortdurend offerrook laat opgaan het,+ toe sy haar met haar ring en haar sieraad versier het+ en agter haar hartstogtelike minnaars aan geloop het,+ en my het sy vergeet’,+ is die woord van Jehovah.

  • Miga 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees regskapene is erger as ’n doringheining.+ Die dag van jou wagte, dat daar aandag aan jou geskenk word, sal kom.+ Nou sal hulle verbystering kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel