2 Kronieke 33:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Manasʹse+ het Juda+ en die inwoners van Jerusalem bly verlei om erger dinge te doen+ as die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.+ Jesaja 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En dié wat hierdie volk lei, is dié wat hulle laat dwaal;+ en dié van hulle wat gelei word, is dié wat verward raak.+
9 En Manasʹse+ het Juda+ en die inwoners van Jerusalem bly verlei om erger dinge te doen+ as die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.+
16 En dié wat hierdie volk lei, is dié wat hulle laat dwaal;+ en dié van hulle wat gelei word, is dié wat verward raak.+