Jesaja 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle,+ en van hulle sonde soos dié van Sodom vertel hulle.+ Hulle het dit nie weggesteek nie. Wee hulle siel! Want hulle het rampspoed oor hulleself gebring.+
9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle,+ en van hulle sonde soos dié van Sodom vertel hulle.+ Hulle het dit nie weggesteek nie. Wee hulle siel! Want hulle het rampspoed oor hulleself gebring.+