14 “Waarom sit ons stil? Kom bymekaar, en laat ons in die versterkte stede ingaan+ en daar swyg. Want Jehovah ons God het ons tot swye gebring,+ en hy gee ons gifwater om te drink,+ omdat ons teen Jehovah gesondig het.
15 daarom, só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek laat hulle, dit wil sê hierdie volk, als eet,+ en ek sal hulle gifwater laat drink;+