9 “‘“‘En wat julle betref, moenie luister na julle profete+ en na julle waarsêers en na julle dromers+ en na julle beoefenaars van die toorkuns en na julle towenaars+ nie, wat vir julle sê: “Julle sal nie die koning van Babilon dien nie.”+
8 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Laat julle profete wat onder julle is en julle waarsêers julle nie bedrieg nie,+ en moenie luister na hulle drome wat hulle droom nie.+