Psalm 139:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Waarheen kan ek gaan, weg van u gees af,+En waarheen kan ek vlug, weg van u aangesig af?+ Jesaja 66:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+
66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+