Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap.

  • Ester 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat uit Jerusalem in ballingskap weggevoer is+ saam met die ballinge wat in ballingskap weggevoer is saam met Jegonʹja,+ die koning van Juda, wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het.

  • Esegiël 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Uiteindelik het hulle hom met hake in die hok gesit en hom na die koning van Babilon toe gebring.+ Hulle het hom met vangnette gebring, sodat sy stem nie meer op die berge van Israel gehoor sou word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel