4 En die verwelkende blom+ van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei, sal word soos die vroeë vy+ voor die somer, wat iemand, wanneer hy dit sien, insluk terwyl dit nog in sy palm is.
10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+