Levitikus 26:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.
39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.