Jeremia 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Oor Moab+ het Jehovah van die leërs, die God van Israel, die volgende gesê:+ “Wee Nebo,+ want dit is geplunder! Kirjataʹim+ is beskaamd gemaak, is ingeneem. Die veilige hoogte is beskaamd gemaak en met verskrikking vervul.+ Esegiël 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies”,+
48 Oor Moab+ het Jehovah van die leërs, die God van Israel, die volgende gesê:+ “Wee Nebo,+ want dit is geplunder! Kirjataʹim+ is beskaamd gemaak, is ingeneem. Die veilige hoogte is beskaamd gemaak en met verskrikking vervul.+
8 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies”,+