Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En in dié dag sal Tirus vergeet word, sewentig jaar lank,+ soos die dae van een koning. Aan die einde van sewentig jaar sal dit met Tirus gaan soos in die lied van ’n prostituut:

  • Esegiël 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê:

      “‘“Omdat jou hart hoogmoedig geword het+ en jy bly sê: ‘Ek is ’n god.+ Op die sitplek van god het ek gaan sit,+ in die hart van die oop see’,+ terwyl jy ’n mens is+ en nie ’n god nie,+ en jy jou hart soos die hart van god bly maak—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel