Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Psalm 132:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Dit is my rusplek vir ewig;+Hier sal ek woon, want ek het daarna verlang.+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.