Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want Jehovah het ’n dag van wraak,+ ’n jaar van vergelding vir die regsaak oor Sion.+

  • Hosea 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoor die woord van Jehovah, o kinders van Israel, want Jehovah het ’n regsaak met die inwoners van die land,+ want daar is geen waarheid+ of liefderyke goedhartigheid of kennis van God in die land nie.+

  • Hosea 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En Jehovah het ’n regsaak met Juda,+ ja, om van Jakob rekenskap te eis ooreenkomstig sy weë;+ ooreenkomstig sy handelinge sal hy hom vergeld.+

  • Miga 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor, o berge, die regsaak van Jehovah, ook julle, duursame voorwerpe, fondamente van die aarde;+ want Jehovah het ’n regsaak met sy volk, en met Israel sal hy redeneer:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel