Psalm 79:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle het hulle bloed soos water uitgegietRondom Jerusalem, en daar is niemand wat begrawe nie.+ Jesaja 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar wat jou betref, jy is weggewerp sonder ’n graf vir jou,+ soos ’n verfoeide spruit, beklee met dié wat doodgemaak is, wat met die swaard deurboor is, wat na die klippe van ’n kuil afdaal,+ soos ’n vertrapte karkas.+
19 Maar wat jou betref, jy is weggewerp sonder ’n graf vir jou,+ soos ’n verfoeide spruit, beklee met dié wat doodgemaak is, wat met die swaard deurboor is, wat na die klippe van ’n kuil afdaal,+ soos ’n vertrapte karkas.+