Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jeremia het van Tofet+ af gekom, waarheen Jehovah hom gestuur het om te profeteer, en in die voorhof van die huis van Jehovah gaan staan en vir die hele volk gesê:+

  • Johannes 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die wêreld gepraat. Ek het altyd in ’n sinagoge en in die tempel geleer,+ waar al die Jode bymekaarkom; en ek het niks in die geheim gesê nie.

  • Handelinge 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Gaan, en nadat julle in die tempel gaan staan het, moet julle aanhou om al die woorde omtrent hierdie lewe tot die volk te spreek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel