Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wat Mesa,+ die koning van Moab, betref, hy het ’n skaapboer geword, en hy het die koning van Israel honderdduisend lammers en honderdduisend ongeskeerde ramme betaal.

  • Jeremia 48:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Oor Moab+ het Jehovah van die leërs, die God van Israel, die volgende gesê:+ “Wee Nebo,+ want dit is geplunder! Kirjataʹim+ is beskaamd gemaak, is ingeneem. Die veilige hoogte is beskaamd gemaak en met verskrikking vervul.+

  • Esegiël 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies”,+

  • Amos 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Moab,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel