Levitikus 26:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En julle sal onder die nasies vergaan,+ en die land van julle vyande sal julle verteer. Deuteronomium 30:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 dan vertel ek julle vandag dat julle sekerlik sal vergaan.+ Julle sal julle dae nie verleng in die land waarheen jy deur die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie.
18 dan vertel ek julle vandag dat julle sekerlik sal vergaan.+ Julle sal julle dae nie verleng in die land waarheen jy deur die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie.