Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En nou, kyk, Jehovah het ’n bedrieglike gees in die mond van al hierdie profete van u geplaas;+ maar Jehovah het rampspoed oor u gespreek.”+

  • Jeremia 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En wat jou betref, o Pasgur, en almal wat in jou huis woon, julle sal in gevangenskap gaan;+ en in Babilon sal jy kom en daar sal jy sterf en daar sal jy begrawe word saam met almal wat jou liefhet,+ omdat jy vir hulle op grond van leuens geprofeteer het.’”+

  • Jeremia 29:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê oor Agab, die seun van Kolaʹja, en vir Sedekiʹa, die seun van Maäseʹja, wat vir julle leuens profeteer in my naam:+ ‘Kyk, ek gee hulle in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en hy sal hulle voor julle oë doodmaak.+

  • Esegiël 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die dwase+ profete, wat agter hulle eie gees aan wandel,+ terwyl hulle niks gesien het nie!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel