Spreuke 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Gaan weg voor die dwase man,+ want jy sal beslis nie die lippe van kennis bemerk nie.+ Spreuke 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie ’n sot volgens sy dwaasheid antwoord nie, sodat jy nie ook self aan hom gelyk word nie.+