Deuteronomium 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+ 1 Samuel 2:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+
20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+
34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+