-
Deuteronomium 13:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En dié profeet+ of dié dromer van die droom moet doodgemaak word,+ want hy het gepraat van opstand teen Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei en jou uit die slawehuis verlos het, om jou van die weg af te keer waarop Jehovah jou God jou beveel het om te wandel;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+
-
-
Jeremia 29:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek rig my aandag op Semaʹja+ van Neheʹlam en op sy nageslag.’+
“‘“‘Hy sal niemand hê wat onder hierdie volk woon nie;+ en hy sal die goeie wat ek vir my volk doen, nie aanskou nie’,+ is die woord van Jehovah, ‘want hy het openlike opstand teen Jehovah gespreek.’”’”+
-