Esegiël 16:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 “‘En jou ouer suster is Samariʹa+ met haar afhanklike dorpe,+ wat links van jou woon, en jou suster wat jonger is as jy, wat regs van jou woon, is Sodom+ met haar afhanklike dorpe.+ Esegiël 23:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Mensekind, daar was twee vroue, die dogters van een moeder.+
46 “‘En jou ouer suster is Samariʹa+ met haar afhanklike dorpe,+ wat links van jou woon, en jou suster wat jonger is as jy, wat regs van jou woon, is Sodom+ met haar afhanklike dorpe.+