Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+

  • 1 Konings 8:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 en hulle inderdaad tot besinning kom in die land waarheen hulle gevange weggevoer is,+ en hulle tot u terugkeer+ en u in die land van dié wat hulle gevange geneem het,+ om guns versoek+ en sê: ‘Ons het gesondig+ en gedwaal,+ ons het goddeloos gehandel’;+

  • Matteus 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel