2 Kronieke 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+ Jeremia 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan+ en hom in die blok gesit+ wat in die Boonste Benjaminpoort was, wat in die huis van Jehovah was. Handelinge 16:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Omdat hy so ’n bevel gekry het, het hy hulle in die binneste gevangenis+ gegooi en hulle voete in die blok vasgemaak.+
10 Maar Asa het hom vir die siener vererg en hom in die blokgevangenis gesit,+ omdat hy hieroor vir hom woedend was.+ En Asa het in dieselfde tyd ander onder die volk begin verdruk.+
2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan+ en hom in die blok gesit+ wat in die Boonste Benjaminpoort was, wat in die huis van Jehovah was.
24 Omdat hy so ’n bevel gekry het, het hy hulle in die binneste gevangenis+ gegooi en hulle voete in die blok vasgemaak.+