6 “By die gladde klippe van die stroomvallei was jou deel.+ Hulle—hulle was jou lot.+ Daarbenewens het jy vir hulle ’n drankoffer uitgegiet,+ ’n gawe gebring. Sal ek my weens hierdie dinge troos?+
27 Hulle sê vir ’n boom: ‘Jy is my vader’,+ en vir ’n klip: ‘Jy het aan my geboorte gegee.’ Maar hulle het die agterkant van die nek na my toe gedraai en nie die gesig nie.+ En in die tyd van hulle rampspoed sal hulle sê: ‘Staan tog op en red ons!’+