2 “Neem vir jou ’n boekrol,+ en jy moet daarin al die woorde skryf+ wat ek teen Israel en teen Juda+ en teen al die nasies+ tot jou gespreek het, van die dag af dat ek met jou gespreek het, van die dae van Josiʹa af, ja, tot vandag toe.+
7In die eerste jaar van Belʹsasar,+ die koning van Babilon, het Daniël ’n droom gesien en visioene wat in sy kop gekom het terwyl hy op sy bed was.+ Toe het hy die droom opgeskryf.+ Die volledige verslag van die sake het hy vertel.
4 Want alles wat tevore geskryf is, is tot ons onderrigting+ geskryf,+ sodat ons deur ons volharding+ en deur die vertroosting+ van die Skrif hoop kan hê.+