Psalm 106:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+
23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+