7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+
19 Kyk, in dié tyd tree ek op teen almal wat jou verdruk;+ en ek sal dié red wat mank is,+ en dié wat verstrooi is, sal ek bymekaarmaak.+ En ek sal hulle tot ’n lof en ’n naam in die hele land van hulle skaamte maak.