Psalm 102:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die kinders van u knegte sal in hulle woonplek bly;+En voor u sal hulle nageslag stewig gevestig word.”+ Jesaja 1:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+
28 Die kinders van u knegte sal in hulle woonplek bly;+En voor u sal hulle nageslag stewig gevestig word.”+
26 En ek sal weer regters vir jou terugbring soos vroeër, en raadgewers vir jou soos in die begin.+ Daarna sal jy genoem word: Stad van Regverdigheid, Getroue Stad.+