Rigters 9:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+ Spreuke 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Alles het Jehovah vir sy voorneme gemaak,+ ja, selfs die goddelose vir die kwade dag.+
57 En al die kwaad van die manne van Sigem het God op hulle eie hoof laat terugkom, sodat die vervloeking+ van Jotam,+ die seun van Jerubʹbaäl,+ oor hulle sou kom.+